Maandag 21 September 2015
Hebreërs 10:35 – 36 AOV
Werp dan julle vrymoedigheid, wat ʼn groot beloning het, nie weg nie.
Want julle het lydsaamheid nodig, om, nadat julle die wil van God gedoen het, die belofte te verkry.
Wees vrymoedig om met God te praat deur gebed, moenie bang wees om te vra vir jy werklik nodig het.
Verjaardae
LD-01 (Susan), NS-29 (Chan), KL-08 (Tertius), MB-16 (Wikus) en DP-16 (Elouise) verjaar vandag, mag dit ʼn geseënde dag wees.
Weer
Sonop was om 05H57 en die son gaan vanaand om 18H02 onder.
Die temperatuur is tans 12 en die maksimum voorspelde temperatuur is 25.
Aankondigings
- Radio Toetse – Vanaand se radio toetse word deur BS-18 behartig.
Area Berig
| AREA | ROEPSEIN | BERIG |
| ANZAC | AZ-08 | Geen |
| BRENTHURST | BH-33 | Gewapende roof te Schapensrust stasie. Een blanke man gearresteer en vuurwapen gevind. |
| BPN-NOORD | BN-58 | Geen |
| BPN-SENTRAAL | BS-02 | Geen |
| DALPARK-1 | DG | Geen |
| DERSLEY | DL-03 | Geen |
| DALPARK | DP-22 | Geen |
| DALVIEW | DV | Geen |
| GEDULD-UITBR | GU-01 | Geen |
| MINNEBRON | MB | Geen |
| SUNAIR PARK | SA | Geen |
| SONNEVELD | SV-06 | Geen |
Algemene Berigte
Geen