(Joël 3:9-10)  Roep dit uit onder die nasies, heilig  ʼn oorlog! Wek die helde op, laat al die krygsmanne nader kom, opruk!

Smee van julle pikke swaarde en van julle snoeimesse spiese; laat die swakke sê: Ek is ‘n held.

Weer

Maksimum 30°Celsius – Sonskyn

Voorvalle / Insidente

Geen

Aankondigings

Geen