Doodsberig – AZ-09 (Wimpie) is Vrydag oorlede. Innige meegevoel met die familie en vriende.
(Mat 6:24) Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én Mammon dien nie!
Verjaardae
BN-62 (Gerhard) / DV-122 (Tinus)
Weer
Temperatuur : Min 15 / Maks 21 – Reën – Sonop 05:54 / Sononder 18:45
Aankondigings
- Selverdediging klas – 19H00
- Kantoor Oop Vanaf 13:00 tot 17:00
- Christelike Lied – I Surrender (Pieter Coffee)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
Algemene Berigte
- Plaveisel Gesteel – Ladies & Laaitjies se “paving” stene in Hendrik Potgieter is gesteel.
- Protes Optrede – R550 in die omgewing van Duduza.