Maandag 14 September 2015
Spreuke 3:5-6 AOV
Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.
Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.
Wees deurgaans in ʼn verhouding met God, nie net in die moeilike tye.
Verjaardae
BH-07 (Pieter) verjaar vandag. Mag dit ʼn geseënde dag wees.
Weer
Sonop was om 06H05 en die son gaan vanaand om 17H59 onder.
Die temperatuur is tans 7 en die maksimum voorspelde temperatuur is 26.
Aankondigings
- Radio Toetse : BS-22 doen vanaand die radio toetse.
Area Berig
| AREA | ROEPSEIN | BERIG |
| ANZAC | AZ-08 | Geen |
| BRENTHURST | BH-33 | Geen |
| BPN-NOORD | BN-58 | Geen |
| BPN-SENTRAAL | BS-02 | Geen |
| DALPARK-1 | DG | Geen |
| DERSLEY | DL-03 | Geen |
| DALPARK | DP-22 | Geen |
| DALVIEW | DV | Geen |
| GEDULD-UITBR | GU-01 | Geen |
| MINNEBRON | MB | Geen |
| SUNAIR PARK | SA | Geen |
| SONNEVELD | SV-06 | Geen |
Algemene Berigte
Geen