Saai vir julle volgens die eis van geregtigheid, maai in ooreenstemming met die liefde; braak vir julle ʼn braakland, want dit is tyd om die HERE te soek, totdat Hy kom en geregtigheid oor julle laat reën.
(Hosea 10:12)
Verjaardae
BH-19 (Kiewiet) / MB-52 (Petro) / AZ-20 (Chantelle)
Weer
Temperatuur : Min 7 / Maks 18 – Gedeeltelik Bewolk – Sonop 06:37 / Sononder 17:27
Aankondigings
- Christelike Lied – I Surrender (Pieter Coffee)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
Algemene Berigte
Geen