(Psalms 121:2-4) My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie.
Voorvalle / Insidente
Geen
Aankondigings
Geen
Weer
Maksimum 12/22° Celsius, Moontlike donderstorm in die middag.