(Johannes 13:34-35) ʼn Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê.
Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.
Weer
Maksimum 28° Celsius, Verdere reën en donderstorms word voorspel vir die res van die dag.
Voorvalle / Insidente
Stoffberg duikweg gesluit weens vloed water.
N17 rigting JHB – Botsing naby Wadeville en ook net na die tolhek.
N12 rigting JHB – Botsing, verkeer staan stil tot by Snake Rd. Oprit.
Aankondigings
Geen
Lied
Amen Jesus Amen – Ronel Erasmus