Maar julle is ʼn uitverkore geslag, ʼn koninklike priesterdom, ʼn heilige volk, ʼn volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot Sy wonderbare lig,

(1 Petrus 2:9)

Verjaardae

DP-14 (Steven) / DP-11 (Mariaan) / MB-87 (Natasha)

Weer

Temperatuur : Min 12 / Maks 21 – Sonskyn – Sonop 06:34 / Sononder 17:31

Aankondigings

  1. Christelike Lied – I Surrender (Pieter Coffee)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
  3. Kantoor Oop – 14:00 tot 18:00
  4. Selfverdediging – 1900 (Dalview – Laerskool)
  5. Radio Toetse – Sektor 1 19:00

Algemene Berigte