(Prediker 3:12-13) So het ek dan ingesien dat daar niks beters onder hulle is nie as om bly te wees en om goed te doen in die lewe. En ook — dat elke mens eet en drink en die goeie geniet by al sy moeitevolle arbeid; dit is ʼn gawe van God.Ek het ingesien dat alles wat God doen, vir ewig sal bestaan; daar kan niks bygevoeg en daar kan niks van weggeneem word nie; en God het dit so gemaak dat hulle moet vrees voor sy aangesig.
Voorvalle / Insidente
Gewelddadige protes aksie rondom Sandton en Alexandria.
Aankondigings
Sektor-1 Radio Toetse.
Weer
Maksimum 12/21° Celsius, Verdere reën.