(2 Korintiërs 6:14)  Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis?

Verjaardae

BS-06 (Charmaine) / KL-11 (Henry) / KL-65 (Koos) /

Weer

Temperatuur : Min 16 / Maks 27 – Gedeeltelik Bewolk – Sonop 05:45 / Sononder 18:55

Aankondigings

  1. Radio Toetse – Sektor 1 doen toetse vanaand.
  2. Selverdediging klas – 19:00 Dalview Laerskool
  3. Kantoor Oop Vanaf 13:00 tot 17:00
  4. Kantoor Ure Vanaf Maart : 14:00 tot 18:00
  5. Christelike Lied – I Surrender (Pieter Coffee)
  6. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)

Algemene Berigte