(Psalms 34:16-18) Die oë van die HERE is op die regverdiges, en sy ore tot hulle hulpgeroep.

Die aangesig van die HERE is teen die kwaaddoeners, om hulle gedagtenis van die aarde af uit te roei.

Hulle roep, en die HERE hoor, en Hy red hulle uit al hul benoudhede.

Die HERE is naby die wat gebroke is van hart, en Hy verlos die wat verslae is van gees.

Weer

Maksimum 27° Celsius, Moontlike donderstorm en verdere reën.

 Voorvalle / Insidente

Stoffberg duikweg gesluit weens vloed water.

Aankondigings

Sektor-1 Radio Toetse 19H00 Kanaal 4

Lied

Spesiaal opgedra aan die ouers en kinders van Hoërskool Driehoek.

Danie Van Der Westhuizen – ʼn Oproep Het Alles Verander.

Beskikbaar op Danie se CD – Boerseun