Hieraan het ons die liefde leer ken, dat Hy sy lewe vir ons afgelê het; en ons behoort ons lewe vir die broeders af te lê.

(1 Johannes 3:16)

Verjaardae

BS-54 (Rikus) / DV-24 (Joan) / DV-25 (Ilse)

Weer

Temperatuur : Min 16 / Maks 29 – Sonskyn – Sonop 06:16 / Sononder 18:02

Aankondigings

  1. Christelike Lied – I Surrender (Pieter Coffee)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
  3. Kantoor Oop – 1400 tot 1800
  4. Selfverdediging : 1900 (Dalview – Laerskool)
  5. Radio Toetse – Sektor 1 1900

Algemene Berigte