Woensdag 15 Maart 2017
Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie? (Romeine 8:31-32).
Verjaardae
Geen
Weer
Temperatuur : Tans 18 / Maks 26 – Bewolk/donderstorms middag – Sonop 06:07 Sononder 18:22
Aankondigings
- Christelike Lied – Dankie, dankie, dankie (Du Preez Stoltz)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
- Kantoor Oop – 1400 tot 1800
- Patrollie Vergadering – Saterdag Aand 1900 (Prince George en Jones)
Algemene Berigte
Geen
Donderdag 16 Maart 2017
As die HERE ʼn welbehae in ons het, sal Hy ons in hierdie land inbring en dit aan ons gee, ʼn land wat oorloop van melk en heuning. Wees net nie teen die HERE opstandig nie, en wees julle nie bevrees vir die volk van die land nie, want hulle is ons spys. Hulle beskutting het van hulle gewyk, en die HERE is met ons. Wees nie bevrees vir hulle nie!
(Númeri 14:8-9)
Verjaardae
DV-22 (Susanna) / BH-03 (Angelique) / DV-03 (Megan / Marcel)
Weer
Temperatuur : 14/28 – Sonskyn – Sonop 06:08 Sononder 18:21
Aankondigings
- Christelike Lied – Halleluja (Benice Borman)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
- Kantoor Oop – 1400 tot 1800
Algemene Berigte
- Diefstal – Voertuig bande en radio gesteel te Elfer 14 (Minnebron)