Woensdag 05 April 2017
En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.
(Romeine 8:11)
Verjaardae
DV-107 (Amanda) / MB-42 (Elizabeth) / DO (Andre)
Weer
Temperatuur : Tans 16 / Maks 29 – Sonskyn – Sonop 06:17 Sononder 18:00
Aankondigings
- Christelike Lied – Dankie, dankie, dankie (Du Preez Stoltz)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
- Kantoor Oop – 1400 tot 1800
- Radio Toetse – 1900 tot 1930 (Juniors) / 1930 tot 2000 Oop
Algemene Berigte
Donderdag 06 April 2017
Jesus sê vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe; en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit?
(Johannes 11:25-26)
Verjaardae
BH-107 (Keith)
Weer
Temperatuur : 15/25 – Sonskyn (Moontlike donderstorms na 1200) – Sonop 06:18 Sononder 17:59
Aankondigings
- Christelike Lied – Halleluja (Benice Borman)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
- Kantoor Oop – 1400 tot 1800
- Radio Toetse – Sektor 3
Algemene Berigte