Neem asseblief kennis dat ons slegs gedurende die volgende ure by die kantoor beskikbaar sal wees. Dit is vir ons belangriker om in die lig van die toenemende misdaad in ons dorp eerder op patrollie te wees of beskikbaar te wees vir noodgevalle.
Maandae tot Donderdae : 1400 tot 1800
Vrydae en naweke : Kantoor Toe – As julle ons MOET sien – kry ons op patrollie.