Daar was ‘n beplande grond gryp aksie deur die EFF op ou Lokasie weg in Brakpan die naweek. Dit was onsuksesvol. My dank aan die klein groepie BRG lede wat ‘n standpunt ingeneem het en fisies daar was. Geen lede was ooit in gevaar, maar die barbare het die boodskap baie duidelik gekry dat ons nie gaan toelaat dat hulle ons woon areas invaar om te plunder en te verniel. Wat egter hartseer was, was om te sien hoe min mense werklik bereid was om SAAM TE STAAN. Groepe soos die CPF en AFRIFORUM, hoewel deeglik bewus en gevra was om bystand te gee, was opmerklik afwesig.



