Donderdag 30 Julie 2015
Spreuke 28:13 AOV
Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie; maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind.
Jy kan mense om die bos lei, maar God weet alles.
Verjaardae
Geen
Weer
Sonop was om 06H47 en die son gaan vanaand om 17H39 onder.
Die temperatuur is tans 10 en die maksimum voorspelde temperatuur is 22.
Area Berig
| AREA | ROEPSEIN | BERIG | |
| ANZAC | AZ-08 | Geen | |
| BRENTHURST | BH-34 | Geen | |
| BPN-NOORD | BN-58 | Skiet voorval in McCullum straat | |
| BPN-SENTRAAL | BS-02 | Geen | |
| DALPARK-1 | DG | Geen | |
| DERSLEY | DL-03 | Huisbraak aangemeld | |
| DALPARK | DP-22 | Geen | |
| DALVIEW | DV | Geen | |
| GEDULD-UITBR | GU-01 | Geen | |
| MINNEBRON | MB | Geen | |
| SUNAIR PARK | SA | Geen | |
| SONNEVELD | SV-06 | Geen | |
Aankondigings
- Radio Toetse – MB doen vanaand se toetse.