(Nahum 1:7-9) Die HERE is goed, ʼn toevlug in die dag van benoudheid, en Hy ken die wat by Hom skuil.Maar met ʼn oorstromende vloed maak Hy ʼn einde aan die plek van die stad, en sy vyande vervolg Hy die duisternis in. Wat wil julle beraam teen die HERE? Hy maak daar ʼn einde aan; die benoudheid sal nie twee maal opkom nie.
Verjaardae
BS-092 (Elmarie) / DP-032 (Nicolaas) / NS-029 (Des)
Weer
Temp 18 / Maks 22 – Gedeeltelik bewolk en reën – Sonop 05:35 Sononder 19:01
Aankondigings
- Christelike Lied – Halleluja (Benice Borman)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
Algemene Berigte
Geen