Donderdag 23 Julie 2015
Nehemía 2:17-18 AOV
Daarop sê ek vir hulle: Julle sien die nood waar ons in is, dat Jerusalem woes lê en sy poorte met vuur verbrand is; kom, laat ons die muur van Jerusalem opbou, dat ons nie langer ʼn voorwerp van smaad kan wees nie. En ek vertel hulle van die hand van my God wat goed was oor my, en ook van die woorde van die koning wat hy my gesê het. En hulle sê: Ons sal ons klaarmaak en bou! En hulle het hulle hande sterk gemaak vir die goeie werk.
Ons moet opstaan uit die stof en as en begin herbou aan ons geloof en waardes.
Verjaardae
MB-41 (Fanie) verjaar vandag, mag dit ʼn geseënde dag wees.
Nuwe Lede
Welkom aan die volgende lede wat gister aangesluit het. Ek vertrou dat julle positief sal bydra tot die gemeenskaplike doelwitte van die BRG.
Sektor-1
BN-98 (Ria), BH-79 (Johan) en BH-80 (Ryno)
Sektor-2
DP-35 (Jo-Anne), DV-105 (Ben) en DV-106 (Kobus)
Weer
Sonop was om 06H53 en die son gaan vanaand om 17H32 onder.
Die temperatuur is tans 5 en die maksimum voorspelde temperatuur is 18.
Area Berig
| AZ-08 | Geen |
| BH-34 | Geen |
| BN-58 | Geen |
| BS-02 | Geen |
| DG | Geen |
| DL-03 | Geen |
| DP-22 | Geen |
| DV | Geen |
| GU-01 | Geen |
| MB | Geen |
| SA | Geen |
| SV-06 | Geen |
Aankondigings
- Radio Toetse – MB-50 doen vanaand se toetse.