(1 Samuel 2:2-3) Niemand is heilig soos die HERE nie; ja, daar is niemand buiten U, en daar is geen rots soos onse God nie. Spreek nie voortdurend alte hoog nie, laat vermetele taal nie uit julle mond uitgaan nie; want die HERE is ʼn God van diepe kennis, en deur Hom word die dade beproef.
Weer
Maksimum 33° Celsius, Sonskyn.
Voorvalle / Insidente
703 Prince George motorfiets gesteel Yamaha R1
Aankondigings
Geen
Lied
Halleluja – Benice Borman