Want aan ʼn mens wat welgevallig is voor sy aangesig, gee Hy wysheid en kennis en vreugde, maar aan die sondaar lê Hy die taak op om bymekaar te maak en te versamel, om dit dan te gee aan een wat welgevallig is voor die aangesig van God. Ook dit is tevergeefs en ʼn gejaag na wind.

(Prediker 2:26)

Verjaardae

DP-039 (Nico) / AZ-17 (Jaco)

Weer

Temperatuur : 7/23 – Sonskyn – Sonop 06:24 Sononder 17:45

Aankondigings

  1. Christelike Lied – Halleluja (Benice Borman)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
  3. Kantoor Oop – 1400 tot 1800

Algemene Berigte