(Lukas 22:27) Want wie is groter: die een wat aan tafel is, of die een wat dien? Is dit nie hy wat aan tafel is nie? Maar Ek is onder julle soos een wat dien.

Voorvalle / Insidente

Geen probleme by enige BRG lede aangemeld. Weereens dankie aan ons Skepper.

Aankondigings

Die volgende oggend boodskap sal weer op 23 April wees.

Lede wat weggaan kan hulle besonderhede Whatsapp na 074-550-1007 vir ons patrollie register.

Weer

Maksimum 12/23° Celsius, moontlike donderstorm en reën vanmiddag.