Donderdag 17 September 2015
Psalms 105:3-5 AOV
Beroem julle in Sy heilige Naam; laat die hart van die wat die HERE soek, bly wees.
Vra na die HERE en Sy sterkte; soek Sy aangesig altyddeur. Dink aan Sy wonders wat Hy gedoen het, aan Sy wondertekens en die oordele van Sy mond,
Moet God nie vergeet in die goeie tye, Hy is met jou in goeie en slegte tye.
Verjaardae
Geen
Weer
Sonop was om 06H02 en die son gaan vanaand om 18H00 onder.
Die temperatuur is tans 16 en die maksimum voorspelde temperatuur is 28.
Aankondigings
- Radio Toetse : MB-50 doen vanaand se radio toetse. Die eerste halfuur is vir Sektor-3. Lede met digitale radio’s kan tussen 20:00 en 20:15 ook hul radio’s op digitaal toets.
Area Berig
| AREA | ROEPSEIN | BERIG |
| ANZAC | AZ-08 | Geen |
| BRENTHURST | BH-33 | Geen |
| BPN-NOORD | BN-58 | Geen |
| BPN-SENTRAAL | BS-02 | Geen |
| DALPARK-1 | DG | Geen |
| DERSLEY | DL-03 | Geen |
| DALPARK | DP-22 | Geen |
| DALVIEW | DV | Geen |
| GEDULD-UITBR | GU-01 | Geen |
| MINNEBRON | MB | Geen |
| SUNAIR PARK | SA | Geen |
| SONNEVELD | SV-06 | Geen |
Algemene Berigte
Geen