(Jesaja 41:10) Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.
Weer
Maksimum 20° Celsius, Verdere reën.
Voorvalle / Insidente
Geen
Aankondigings
Geen
Lied
Die Vrou Wat Ek Liefhet – Jo Black