(Spreuke 10:24-25)  Waar die goddelose bang voor is — dit kom oor hom; maar die begeerte van die regverdiges vervul Hy. Wanneer ʼn stormwind verbygaan, is die goddelose nie meer nie; maar die regverdige is vir ewig gegrondves.

Verjaardae

BH-027 (Gail) / BN-009 (Belinda)

Weer

Temp 17 / Maks 26 – Bewolk / Sonop 05:25 Sononder 19:03

Aankondigings

  1. Sektor-3 Radio Toetse om 19:00
  2. Kantoor Gesluit
  3. Christelike Liedjie – Halleluja (Benice Borman)
  4. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen