LAAT PLASING
(Filippense 2:9-11) Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom ʼn naam gegee wat bo elke naam is, sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is, en elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is tot heerlikheid van God die Vader.
Verjaardae
GU-01 (Louise)
Weer
Temperatuur : 15/26 – Donderstorms na 1300 – Sonop 06:04 Sononder 18:29
Aankondigings
- Christelike Lied – Halleluja (Benice Borman)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
Algemene Berigte