Doodsberig
AZ-02 (Andries) se ma wat ook BH-02 (Martin) se Ouma is gister oorlede.
(Galasiërs 3:10) Want almal wat uit die werke van die wet is, is onder die vloek; want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen wat nie bly in alles wat geskryf is in die boek van die wet om dit te doen nie.
(Galasiërs 3:11) En dat niemand deur die wet by God geregverdig word nie, is duidelik; want die regverdige sal uit die geloof lewe.
Verjaardae
Geen
Weer
Temperatuur : Minimum 16 / Maksimum 27 – Gedeeltelik bewolk – Sonop 05:47 Sononder 18:53
Aankondigings
- Christelike Lied – Halleluja (Benice Borman)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
Algemene Berigte