Maar ons verwag volgens sy belofte nuwe hemele en ‘n nuwe aarde waarin geregtigheid woon. Daarom, geliefdes, terwyl julle hierdie dinge verwag, beywer julle dat julle vlekkeloos en onberispelik voor Hom bevind mag word in vrede.
(2 Petrus 3:13-14)
Verjaardae
Geen
Weer
Temperatuur : 12/22 – Sonskyn – Sonop 06:32 Sononder 17:35
Aankondigings
- Christelike Lied – Halleluja (Benice Borman)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
- Kantoor Oop – 1400 tot 1800
- Radio Toetse – Sektor 3
Algemene Berigte