(Romeine 8:35-39)  Wie sal ons skei van die liefde van Christus verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard?Soos geskrywe is: Om U ontwil word ons die hele dag gedood, ons is gereken as slagskape. Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het. Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie.

Voorvalle / Insidente

Vermy N3 tussen London & Malboro – asook M1 tussen Grayston en Marlboro. Beplande gewelddadige protes aksies.

Aankondigings

DO-Andre se begrafnisdiens vind 5 April om 14H00 plaas – AGS Brakpan Witpoortjie Rand.

Sektor-3 Radio toetse om 19H00

Weer

Maksimum 15/24° Celsius, Bewolk.