Donderdag 03 September 2015
Romeine 5:3-4 AOV
En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop;
Hanteer jou probleme kalm, eerlik en met vaste vertroue in God.
Verjaardae
DV-10 (Vicky) verjaar vandag, mag dit ʼn geseënde dag wees.
Weer
Sonop was om 06H17 en die son gaan vanaand om 17H54 onder.
Die temperatuur is tans 9 en die maksimum voorspelde temperatuur is 19.
Moontlike reën na 14:00
Area Berig
| AREA | ROEPSEIN | BERIG |
| ANZAC | AZ-08 | Geen |
| BRENTHURST | BH-33 | Geen |
| BPN-NOORD | BN-58 | Geen |
| BPN-SENTRAAL | BS-02 | Geen |
| DALPARK-1 | DG | Geen |
| DERSLEY | DL-03 | Geen |
| DALPARK | DP-22 | Geen |
| DALVIEW | DV | Geen |
| GEDULD-UITBR | GU-01 | Geen |
| MINNEBRON | MB | Geen |
| SUNAIR PARK | SA | Geen |
| SONNEVELD | SV-06 | Geen |
Aankondigings
- Radio Toetse – MB-21 doen die radio toetse vanaand.
- Dalview se krag is vandag vanaf 08:00 tot 16:00 geskeduleer om af te wees vir instandhouding.