(Romeine 12:4-5)  Want soos ons in een liggaam baie lede het en die lede nie almal dieselfde werking het nie,  so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar.

Voorvalle / Insidente

MB-136 se voertuig wiele is gesteel tussen 24H00 en 04H00. Carney 18 – Minnebron

Aankondigings

Sektor-3 doen vanaand radio toetse

Weer

Maksimum 12/22° Celsius, Sonskyn