(Markus 11:23)  Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: Hef jou op en werp jou in die see — en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê, sal gebeur — hy sal verkry net wat hy sê.

Verjaardae

BH-055 (Theresa) / BS-059 (Ruan) / MB-020 (Magdel)

Weer

Temperatuur Tans 17 / Maks 27 – Reën na 11H00  Sonop 05:36 Sononder 19:02

Aankondigings

  1. Christelike Lied – Oorwinningslied (Danie Botha & Piet Smit)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)

Algemene Berigte

  1. Diefstal Uit Voertuig : H/V Koos Vorster & Jim Vinning – Minnebron
  2. Wiele Gesteel : Verster straat – Minnebron
  3. EMPD Nommers : (011) 999-2440 / 2450