(Filippense 4:6-9)  Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus. Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is — watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit. En wat julle geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het, doen dit, en die God van vrede sal met julle wees.

Weer

Maksimum 26° Celsius, Gedeeltelik bewolk.

Voorvalle / Insidente

MB-10 se honde is vergiftig ongeveer 04H00 by Rossouw str 35. Hulle het ook die bure se voertuig wiele probeer steel.

Aankondigings

Geen

Christelike Lied

Here Praat Met My – Benice