Doodsberig
DV-10 (Louwtjie) en LA-31 (Arno) se ma is vanoggend oorlede.
Hy sal die dood vir ewig vernietig, en die Here HERE sal die trane van alle aangesigte afvee; en Hy sal die smaad van sy volk van die hele aarde af wegneem; want die HERE het dit gespreek.
(Jesaja 25:8)
Verjaardae
DV-03 (Joshua) / DV-109 (Annatjie) / MB-36 (Gerhard)
Weer
Temperatuur 17/28 – Sonskyn – Sonop 06:13 Sononder 18:08
Aankondigings
- Christelike Lied – Oorwinningslied (Danie Botha & Piet Smit)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
- Kantoor Oop – 1400 tot 1800
Algemene Berigte