Dinsdag 28 Julie 2015
Jeremia 7:24 AOV
Maar hulle het nie geluister en geen gehoor gegee nie, maar gewandel in wat hulle in die verharding van hul bose hart beraadslaag het, en hulle het agteruitgegaan en nie vooruit nie.
Saam met God is daar altyd vooruitgang – sonder Hom verval alles.
Verjaardae
BH-33 (Angelique) en BN-83 (Sandra) verjaar vandag. Mag dit ʼn geseënde dag wees.
Weer
Sonop was om 06H48 en die son gaan vanaand om 17H38 onder.
Die temperatuur is tans 7 en die maksimum voorspelde temperatuur is 19.
Area Berig
| AZ-08 | Geen |
| BH-34 | Verdagte voertuig voor BH-27 |
| BN-58 | Geen |
| BS-02 | Geen |
| DG | Geen |
| DL-03 | Geen |
| DP-22 | Geen |
| DV | Verdagte Jeep voor gimnasium – Nagegaan deur SAP (Negatief) |
| GU-01 | Geen |
| MB | Geen |
| SA | Geen |
| SV-06 | Geen |
Aankondigings
- Radio Toetse : Sektor 2 doen tussen 19:00 en 19:30 radio toetse.