Doodsberig
DV-07 (Riekie) se ma is gister oorlede.
(2Konings 6:15-16) En toe die dienaar van die man van God vroeg opstaan en uitgaan, was daar ʼn leër met perde en strydwaens rondom die stad. En sy dienaar sê vir hom: Ag, my heer, hoe sal ons maak? Maar hy antwoord: Vrees nie; want die wat by ons is, is meer as die wat by hulle is.
Verjaardae
DV-112 (Catharina) / SA-26 (Sue)
Weer
Temperatuur Tans 14 / Maks 23 – Verdere reën moontlik – Sonop 05:59 Sononder 18:38
Reën Lesings
Anzac – 30mm
Brenthurst – 15mm
Brakpan-Noord – 35mm
Sunair Park – 15mm
Kenleaf – 18mm
Dalpark – 13mm
Dalview – 14mm
Dersley – 2mm
Aankondigings
- Christelike Lied – Oorwinningslied (Danie Botha & Piet Smit)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
Algemene Berigte
- DV-95 – Wiele gesteel (Devon Laan 129)
- Sunair Park – Huis brekers met silwer Mercedes was gister weer bedrywig in Sunair Park.