(Matthéüs 6:19-20) Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie;

Verjaardae

BH-022 (Jurgens) / DV-082 (Martin) / SV-013 (Marietjie)

Weer

Temp 19/ Maks 27 – Gedeeltelik bewolk  Sonop 05:35 Sononder 19:01

Aankondigings

  1. Christelike Lied – Oorwinningslied (Danie Botha & Piet Smit)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)

Algemene Berigte

  1. Verkeerslig Buite Werking – R23 en Dube

Voetganger Raakgery – Kingfisher in Sunward Park