(Filippense 2:9-10) Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom ʼn naam gegee wat bo elke naam is, sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is,
Voorvalle / Insidente
Geen aangemeld by BRG lede – Weereens dank aan ons Skepper
Aankondigings
Geen
Weer
Maksimum 13/18° Celsius, Meer reën word voorspel.