Dinsdag 22 September 2015

Mat 10:16 – 17

Kyk, Ek stuur julle soos skape onder die wolwe in; wees dan versigtig soos die slange en opreg soos die duiwe. Maar pas op vir die mense; want hulle sal jul oorlewer aan regbanke, en in hulle sinagoges sal hulle julle gesel.

God verwag van jou om jou brein te gebruik om probleme op te los.

Verjaardae

BP-32 (Sonja) en DV-69 (Susan) verjaar vandag, mag dit ʼn geseënde dag wees.

Weer

Sonop was om 05H56 en die son gaan vanaand om 18H02 onder.

Die temperatuur is tans 14 en die maksimum voorspelde temperatuur is 28.

Aankondigings

  1. Radio Toetse – Vanaand se radio toetse word deur DO-01 behartig.

Area Berig 

AREA ROEPSEIN BERIG
ANZAC AZ-08 Geen
BRENTHURST BH-33 Geen
BPN-NOORD BN-58 Geen
BPN-SENTRAAL BS-02 Geen
DALPARK-1 DG Geen
DERSLEY DL-03 Geen
DALPARK DP-22 Geen
DALVIEW DV Geen
GEDULD-UITBR GU-01 Geen
MINNEBRON MB Geen
SUNAIR PARK SA Geen
SONNEVELD SV-06 Geen

Algemene Berigte

  1. Kantoor Gesluit : Die kantoor sal Donderdag 24 en Vrydag 25 September gesluit wees.