(2 Kronieke 20:15) en hy het gesê: Luister, almal wat uit Juda is en inwoners van Jerusalem en u, koning Josafat! So sê die HERE aan julle: Wees nie bevrees of verskrik vanweë hierdie groot menigte nie, want die stryd is nie julle saak nie, maar die saak van God.
Weer
Maksimum 33°Celsius – Sonskyn
Voorvalle / Insidente
Diefstal uit erf by 156A Kitzinger (Wiel vellings, grassnyer koord, aluminium plate).
Aankondigings
Geen
Christelike Lied
I Surrender – Peter Coffee & Friends
https://www.youtube.com/watch?v=MkhRw3Gt4FM