Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. Julle moet nie elkeen na sy eie belange omsien nie, maar elkeen ook na die ander s’n.
(Filippense 2:3-4)
Verjaardae
BS-114 (Kobus) / DD-04 (Lily) / DV-08 (Magdalena) / DV-50 (Jan) / DV-81 (Erine) / DV-80 (Ineke)
DV-11 (Adele)
Weer
Temperatuur 10/22 – Sonskyn – Sonop 06:23 Sononder 17:47
Aankondigings
- Christelike Lied – Oorwinningslied (Danie Botha & Piet Smit)
- Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
- Kantoor Oop – 1400 tot 1800
Algemene Berigte
- Verlore Hond – RC-63 se Beagle reun is soek in die Farquaharson brug area.