(Romeine 5:3-5) En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop; en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.

Verjaardae

Geen

Weer

Temp 11 / Maks 24 – Gedeeltelik bewolk  Sonop 05:29 Sononder 17:03

Aankondigings

  1. Christelike Lied – Oorwinningslied (Danie Botha & Piet Smit)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
  3. Ford Kuga 1.6 Desember 2012 – Februarie 2014 herroep.

Algemene Berigte

  1. Poging tot diefstal uit voertuig – Summerson straat Minnebron.