(Romeine 8:35-38) Wie sal ons skei van die liefde van Christus verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard? Soos geskrywe is: Om U ontwil word ons die hele dag gedood, ons is gereken as slagskape. Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het.
Voorvalle / Insidente
Geen
Aankondigings
Geen
Weer
Maksimum 14/21° Celsius, Moontlike donderstorm in die middag.