Matthéüs 5:11-12  Salig is julle wanneer die mense julle beledig en vervolg en valslik allerhande kwaad teen julle spreek om My ontwil. Verbly en verheug julle omdat julle loon groot is in die hemele; want so het hulle die profete vervolg wat voor julle gewees het.

Weer

Maksimum 25° Celsius, Moontlike donderstorm vanmiddag.

Voorvalle / Insidente

Botsing N12 rigting JHB by Atlas oorbrug. N12 staan stil.

Aankondigings

Geen

Lied

Amen Jesus Amen – Ronel Erasmus