(Galasiërs 3:10)  Want almal wat uit die werke van die wet is, is onder die vloek; want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen wat nie bly in alles wat geskryf is in die boek van die wet om dit te doen nie.

(Galasiërs 3:11)  En dat niemand deur die wet by God geregverdig word nie, is duidelik; want die regverdige sal uit die geloof lewe.

Verjaardae

Geen

Weer

Temp 16 / Maks 26 – Geen reën – Mis op sommige plekke / Sonop 05:24 Sononder 19:03

Aankondigings

  1. Sektor-2 Radio Toetse om 19:00