(Psalms 116:17-18)  Ek sal U ʼn offer van danksegging bring en die Naam van die HERE aanroep. Ek sal my geloftes aan die HERE betaal in die teenwoordigheid van sy ganse volk,

Voorvalle / Insidente

Honde Vergiftiging.

Aankondigings

Sektor-2 doen vanaand radio toetse.

Die toerusting wat ek gebruik om musiek te speel op die radio het gebreek. Ongelukkig is die toerusting nie plaaslik beskikbaar en sal ons dus sonder musiek wees vir ʼn geruime tyd.

Weer

Maksimum 12/23° Celsius, Gedeeltelik bewolk.