(Galasiërs 1:10)  Soek ek dan nou die guns van mense, of van God? Of probeer ek om mense te behaag? As ek nog mense behaag, dan sou ek nie ʼn dienskneg van Christus wees nie.

Verjaardae

BS-69 Eben / SA-04 Christelle / SV-01 Chris

Weer

Temperatuur 16/27 – Sonskyn –  Sonop 06:03 Sononder 18:31

Aankondigings

  1. Christelike Lied – Oorwinningslied (Danie Botha & Piet Smit)
  2. Tema Lied – Saamstaan (Danie Van Der Westhuizen)
  3. Radio Toetse – Sektor 2

Algemene Berigte

  1. Botsing – R23 (Dube) rigting Benoni

Uitkyk – Wit Corsa LDV NPS15081 (Dwelm handelaars) Kontak EMPD 0833575460 Strauss