(Spreuke 3:5-8) Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.
Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.
Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die HERE, en wyk af van die kwaad; dit sal genesing wees vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.
Weer
Maksimum 24° Celsius, Moontlike donderstorm in die middag.
Voorvalle / Insidente
Geen.
Aankondigings
Sektor-1 88 Digitale / 1 Analoog radio toetse gedoen.
Sektor-2 Radio Toetse 19H00 Kanaal 4
Lied
Dankie – Lance James