(2 Korintiërs 5:1-2) Want ons weet dat as ons aardse tentwoning afgebreek word, ons ‘n gebou het van God, ʼn huis nie met hande gemaak nie, ewig, in die hemele. Want om hierdie rede sug ons ook en verlang om met ons woning uit die hemel oorklee te word,
Weer
Maksimum 14/20° Celsius, Verdere reën word voorspel.
Voorvalle / Insidente
Geen
Aankondigings
Sektor-2 radio toetse