Dinsdag 01 September 2015

Klaagliedere 3:21-24 AOV

Dit sal ek ter harte neem, daarom sal ek hoop: dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want Sy barmhartighede het geen einde nie;

hulle is elke môre nuut; U trou is groot. Die HERE is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop.

Geen situasie is vir God onmoontlik nie.

Verjaardae

BH-20 (Alex) verjaar vandag, mag dit ʼn geseënde dag wees.

Nuwe Lede

Dalview / Crystal Park : DV-121 / DV-122 / CP-01 (Van Staden)

Rand Collieries  : RC-214 (Visagie)

 Weer

Sonop was om 06H19 en die son gaan vanaand om 17H54 onder.

Die temperatuur is tans 15 en die maksimum voorspelde temperatuur is 28.

Area Berig 

AREA ROEPSEIN BERIG
ANZAC AZ-08 Geen
BRENTHURST BH-33 Geen
BPN-NOORD BN-58 Geen
BPN-SENTRAAL BS-02 Geen
DALPARK-1 DG Geen
DERSLEY DL-03 Geen
DALPARK DP-22 Geen
DALVIEW DV Geen
GEDULD-UITBR GU-01 Geen
MINNEBRON MB Geen
SUNAIR PARK SA Geen
SONNEVELD SV-06 Geen

Aankondigings

  1. Radio Toetse – DV-07 doen vanaand se toetse.
  2. BRG-Blog – Was af gewees weens tegniese probleme

Gospel Liedjies Gespeel

  1. Die Here Is My Herder
  2. God Made Love – Mel McDaniel